Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Daka

EBOOK

Daka

Daar Is Dinge Wat Net Die Dood En Die See Jou Leer

Jaco Strydom
(0)
sign up
Pages
288
Year
2024
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Die verdwyning van 'n doodgewone ou wat verskriklike dinge oorgekom het – en 'n nog erger ding aangevang het – en sy drome oor 'n eiland en 'n eienaardige waterwese ... en 'n nuwe begin.

Elke voortvlugtige is 'n ontdekkingsreisiger en elke reisiger 'n vlugteling, en Adam Richter was geen uitsondering nie. Daar was wraak by die dam en 'n storm op die see en smokkelaars en hippies en gewone tortelduiwe en enorme vlermuise, en later 'n hardkoppige rooikop – onder andere.

Sy lewe was nie een lang, uitgerekte verhaal soos die van meeste ordentlike mense nie. Eerder 'n bondel erg teenstrydige stories, in chaos verweef. Van hulle was naïef en onskuldig. Van hulle wreed en donker en verskriklik en selfs boos ... maar van hulle so beautiful soos die bewegings van Lamu se laaste doegong.

Dis moeilik om te glo dat so iemand rêrig bestaan, sou die mense later sê, want vreemde dinge het gebeur. Dinge wat hom soos 'n onsigbare magneet noord sou trek, seelangs, die laaste wildernis in. Want Adam het 'n geheim gehad, so groot dat hy eers moes doodgaan en wegraak voor hy kon opstaan en oor begin.

Related Subjects

  • Religious
  • Adult Fiction
  • Action & Adventure
  • General
  • Christian
  • Christian

Artists

Jaco StrydomAuthor