Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Een Dag Op 'n Slag

EBOOK

Een Dag Op 'n Slag

Nerine le Roux
(0)
sign up
Pages
208
Year
2021
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Moenie werk en plesier meng nie. Wanneer Alana haar kar op 'n dag afskryf kom die aantreklike Markus de Wet tot haar redding. Beide is egter salig onbewus dat hy haar nuwe werknemer is by die argiteksfirma waar sy as kubersekuriteitspesialis aangestel is. Sy is nie lank aan diens nie voor haar eer lelik gekrenk word. Hoe durf hy insinueer sy is nie bevoeg vir haar amp nie? Hoe durf hy aanvra dat sy vervang word? Sy is so woedend dat sy regmaak om hom en sy firma vir ewig agter te laat. Dan word dit duidelik dat sy die enigste een is wat 'n ernstige kuberkraker kan stopsit. Maar wanner die kuberkriminele agter die rekenaars uitkom en in die regte wêreld 'n lewensgevaarlike bedreiging raak, sal Alana en Markus vinnig moet versoen en saamwerk om 'n stappie vooruit te bly.

Related Subjects

  • Contemporary
  • Romance
  • Adult Fiction

Artists

Nerine le RouxAuthor