Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Rateltaai

EBOOK

Rateltaai

Ethienne Reynecke Se Reis Van Tragedie Tot Triomf

Tinus van Staden
(0)
sign up
Pages
152
Year
2021
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis. Hoe hy 'n driedubbele doodsaanslag in 'n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy eie houe op die lewe geplant het. Dit is 'n getuigskrif van die mens se vermoë om vas te byt, om fisiek en emosioneel te herstel nadat jy rondgegooi en platgetrap en sommer ook in die midderif geskop is. Ethienne vertel ook interessante staaltjies oor sy grootword- en universiteitsjare, en sy belewenisse as 'n berese beroepsrugbyspeler. Hy vertel wat hom motiveer, hoe hy oor die lewe dink en hoe hy bly vasklou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur. Dit is egter nie 'n rugbystorie nie. Dit is 'n verhaal van iemand wat homself, ondanks soveel terugslae, gelukkig ag en vervulling in pa-wees, liefde en vriendskap vind. Iemand wat kies om die lig in 'n donker kamer te soek. En as hy dit nie kry nie, self 'n vuur aan te steek.

Related Subjects

  • Martial Arts
  • Sports & Recreation (Young Adult Nonfiction)
  • Young Adult Nonfiction
  • Sports & Recreation (Biography & Autobiography)
  • Biography & Autobiography

Artists

Tinus van StadenAuthor