Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Stroomop

EBOOK

Stroomop

Herinneringe Van 'n Koerantman In Die Aprtheidsera

Harald Pakendorf
(0)
sign up
Pages
256
Year
2018
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie "liberale" redakteur van Oggendblad (1972–1979) en Die Vaderland (1980–1986) met moeite voor hulle oë verdra. Jare nadat Pakendorf John Vorster en P.W. Botha se woedebuie moes trotseer, het hy deur deel te neem aan gesprekke met die ANC – tóé nog verban – gehelp om die weg te baan vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenario's wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. Só ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. 'n Fassinerende, persoonlike terugblik wat sal boei

Related Subjects

  • Editors, Journalists, Publishers
  • Biography & Autobiography
  • Adult Nonfiction
  • Political

Artists

Harald PakendorfAuthor