Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
    Powered by Hoopla
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Kontrak vir 'n Hart

EBOOK

Kontrak vir 'n Hart

Klara Bester
(0)
sign up
Pages
200
Year
2025
Language
English
Publisher
Literaai

About

Met een van die land se grootse kontrakte in haar sak, loop Danté Bruwer haar vas in Henning Pretorius. Henning. Die man wat loshande die prys vir haar gebroke hart wen, was indirek die rede vir haar besigheidsukses. Haar eie besigheid. Binnenshuise ontwerper. Talentvol. Onafhanklink. Suksesvol. Dit is wie en wat sy is.Die een man wat sy geglo het sy nooit weer sal sien of van hoor nie, staan onverwags reg voor haar. Te laat vind sy uit haar nuwe kontrak is by Henning se wêreldbekende maatskappy. Haar beste vriendin, Sunette - Henning se niggie - het met 'n rede die inligting verswyg. Die feit dat ProCon Internasionaal Henning se eie is, maak sake ingewikkeld. Danté se besigheid is vir haar alles. Om net handdoek in te gooi oor 'n man was nog nooit haar idee van 'n oplossing nie.Vonke spat tussen hulle. Henning is 'n verlammend aantreklike man. Die onvolwasse student het plek gemaak vir 'n volwasse man. Gefokus. Gedetermineerd. Suksesvol. Sjarmant. Meneer Perfek. Die aantrekkingskrag wat al vir jare tussen hulle lê, raak sterker met elke gevegsessie. Danté besef te laat die ongekende irritasie wat al vir jare tussen hulle bestaan, is veel meer as net dit.

Related Subjects

  • Clean & Wholesome
  • Romance
  • Adult Fiction
  • Netherlands
  • World Literature
  • General
  • Contemporary
  • Southern Africa
  • Africa

Artists

Klara BesterAuthor